- Afrikaans Sonder Grense Graad 4 Leerderboek- Afrikaans sonder grense is ‘n volledige taalreeks vir Afrikaans as Eerste Addisionele Taal.
- Die taalreeks strek van Graad 1 tot Graad 12 en voldoen aan al die vereistes van die Nasionale Kurrikulum en Assesseringsbeleidsverklaring (NKABV).
Description





