Description
  • Die Oxford Primere Atlas is deel van n baanbrekersreeks atlasse wat op die mees hersiene kaarte en data gebaseer is.
  • Dit is volledig vir KABV hersien en met hierdie uitgawe word leerders toegerus met die hele inhoud en al die vaardighede wat benodig word om in Graad 4 tot 7 in kaartwerk uit te blink.