Pharos Tweetalige Skoolwoordeboek | Bilingual School Dictionary (9781868902293)

R185,00

Continue Shopping SKU: 9781868902293 Category:
  • Die nuwe Pharos Tweetalige Skoolwoordeboek bevat meer as 10 000 trefwoorde uit Afrikaans en Engels.
  • Hierdie versameling trefwoorde bevat die kernwoordeskat van albei tale.
  • Die volgende inligting word vir elke trefwoord verskaf: woordafbreking, primere klem, fleksievorme soos meervoude, verledetydsvorme en trappe van vergelyking, ‘n gepaste vertaling, en volsinne, wat die gebruik van die woord illustreer.
  • Die trefwoord word in blou aangegee wat die woordeboek meer gebruikersvriendelik maak.
  • Afleidings van die trefwoord word na die inskrywing gegee, sodat die gebruiker woordfamilies kan identifiseer.
  • The new Pharos bilingual school dictionary contains more than 10 000 headwords from Afrikaans and English.
  • This collection of headwords includes the core vocabulary from both languages.
  • The following information is provided for each headword: syllabification, primary stress, inflected forms such as plurals, past tense forms and degree of comparison, an apt translation, and full sentences, which illustrate the use of the word.
  • The headword is printed in blue to make the dictionary more user-friendly. Derivatives of the headword are included at the end of the article so that users can identify word families.