- Hierdie Shuters Top Klas Graad 12 Leerdersboek bied die volgende voordele: Dek die vereistes van die KABV-Dokument vir die vak in detail.
- Feite en begrippe word in eenvoudige, toeganklike taal aangebied.
- Illustrasies wat met sorg gekies is om die inhoud to ondersteun.
- Nuwe en minder bekende woorde word in woordelys-kassies op dieselfde bladsy verduidelik.
Topklas Toerisme Grade 12 LB (9781920605087)
R204,00